Tikrit تكريت | |
---|---|
Koördinate: 34°36′36″N 43°40′48″O / 34.61000°N 43.68000°O | |
Land | Irak |
Bevolking | |
• Totaal | 260 000 |
Tydsone | UTC+3 |
Tikrit (Arabies: تكريت) is 'n stad in Irak, wat aan die Tigrisrivier geleë is. Die stad het 'n bevolking van sowat 260 duisend mense.